Travel. General phrases

Travel. General phrases Start lesson

Do you have a map of ..?Het julle 'n kaart van ..?
Is this seat free?Is die sitplek oop?
A single ticket'n Enkelkaartjie
A return ticket'n Retoerkaartjie
A ticket for ..'n Kaartjie vir ..?
When is the next bus?Wanneer loop die volgende bus?
When is the last bus?Wanneer loop die laaste bus?
What time does it leave?Hoe laat vertrek dit?
What time does it arrive?Hoe laat kom dit?